4 dae van Afrikaans : Bethlehem kuier

Bethlehem June 21 2015 (27) Bethlehem June 21 2015 (39) Bethlehem June 21 2015 (48) Bethlehem June 21 2015 (72) Bethlehem June 21 2015 (73) Bethlehem June 21 2015 (76) Bethlehem June 21 2015 (81)Vier dae van Afrikaans

 

Ek was vier dae in Bethlehem, in die Vrystaat. Ek was laas daar toe Willem se ouma begrawe was.

Ek het in Bethlehem gebly in 2009, tot 2010. Dit was my eerste twee jaar van terapeut wees.

Dit was verskriklik moeilik vir my want, ek was van die Kaap af. Kaapstad is ‘n internasionale

Stad, ‘n mens sien nie kleur nie, maar mense is maar verskillend.

Ons almal het ons eie beginsels, ons eie geloofoortuigings en sienswyse.

Ons het hierdie naweek vir familie gaan kuier, dit was die beste vir my as persoon.

 

Ek het myself gate-uit geniet, ons het baie gekuier en gelag.

Ek het ook 5 “body repairs” gedoen vir familie en dit was baie bevredigend.

As persoon, het ek baie gegroei, ek het anders na mense gekyk, en dinge beter verstaan.

Ons het ‘n Rotary skaapkraal fees bygewoon, daar was baie vleis, terwyl ek ‘n vegetarier is. Ek het gelukkig slaai, groente em brood gehad om te eet, dit het my nie bekommer nie. Ek glo dat elke persoon het sy doel, sy pad, sy eie karma besluit. Hierdie keer, kon ek nie ander mense se energie so sterk voel soos tevore nie, want ek het halfedelgesteentes, soos Obsidian, Pietersite en Ulexir gedra, en ek het besluit om in my eie vel te bly!

Ek het baie aan myself gewerk, en baie geleer van die Afrikaanse kultuur.

Die lekkerste naweek ooit in die Vrystaat.

Back to English, before my brain pops!

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s